Dag Vreemdeling.

2025/10/06

Terwyl Hy nog te vinde is

›
Lees: Jes. 55:6-13   Gedagte vir kinders: Die tyd om terug te draai na die Here se pad van oorvloed is vandag. Oorsig: Ons verstaan ...
2025/09/12

Rus vir vermoeides

›
Lees: Mat. 11:25-30 Boodskap vir kinders: Die Here Jesus roep elkeen wat swaar kry om by Hom ware rus te vind. Oorsig: Hoe onbegry...
2025/08/23

Maak my lewend

›
Lees: Psalm 119:153-160 Gedagte vir kinders: Roep die Here aan as dit swaar gaan en jy Hom nogtans dien. Oorsig: Ps. 119 gaan oor ...
2025/08/04

In die skuilplek van die Allerhoogste

›
Lees: Psalm 91:1-16 Gedagte vir kinders: Die Here roep ons om by Hom te kom skuil teen enigiets. Oorsig: Psalm 91 word dikwels geb...
2025/06/18

Die vreugde en koste van dissipelskap

›
Lees: Eksodus 19:1-9 Gedagte vir kinders: Kinders van die Here wys elke dag vir die wêreld aan wie hulle behoort. Oorsig: Die kinde...
2025/05/23

Die groot Geneesheer en jy

›
Lees: Mat. 9:9-13 Gedagte vir kinders: Vir mense wat weet hulle het sonde, is dit goeie nuus dat Jesus Christus die groot Geneesheer is...
2025/05/12

Die Heer sal opstaan tot die stryd

›
 Lees: Psalm 68 Gedagte vir kinders: Niemand kan standhou wanneer die Here vir sy kinders optree nie. Oorsig: Psalm 68 gaan oor di...
›
Tuis
Bekyk webweergawe
Aangedryf deur Blogger.