2014/01/01

Wyse manne en vroue vir 2014

Om in Januarie van die wyse manne van kersfees te praat klink effe anakronisties. En tog, Hugh Whelchel slaag uitmuntend daarin om die wyse manne op die nuwe jaar te betrek. Skink jou nuwerjaarskelkie en lees gerus wat die manne uit die Ooste met Daniël en met ons te make het.