Wys tans plasings met die etiket wetenskapsfiksie. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket wetenskapsfiksie. Wys alle plasings

2013/07/02

Wetenskap en verbeelding

'n Nuwe lansie ten gunste van die geesteswetenskappe is nodig. Hier is iets wat aantoon waarom BA-briljantjies die wis- en die onwiskundiges se verbeeldings kan rig.