Wys tans plasings met die etiket musiek. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket musiek. Wys alle plasings

2013/09/06

La Tua Semplicità - Domingo en Groban

Hierdie lied is afkomstig van die album "Amore Infinito: Songs Inspired by the Poems of John Paul II." Die Engelse vertaling is blykbaar nie heeltemal akkuraat nie, maar gee darem 'n idee van waaroor dit gaan. Hier is nou vir ons 'n voorbeeld van hoe om duiwels uit te dryf.