Wys tans plasings met die etiket Roeping. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket Roeping. Wys alle plasings

2011/10/03

Hier, nie iewers anders nie

Hierdie taak is aan my opgedra. Daarom is dit 'n geskenk. Daarom is dit 'n voorreg. Daarom is dit 'n offer wat ek aan God bring. Daarom behoort dit met blydskap gedoen te word, as dit vir Hom gedoen word. Hier, nie iewers anders nie, mag ek God se weg leer ken. In hierdie taak, nie in iets anders nie, roep God op tot getrouheid.
 ― Elisabeth Elliot

2011/07/14

Nuwe oë en ware sukses

Aanhaalbare aanhalings het my nog altyd geprikkel. Hier volg die eerste twee van baie wat nog kom:

The voyage of discovery is not in seeking new landscapes but in having new eyes - Marcel Proust

Real success is finding your lifework in the work that you love - David McCullough